southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Afrikaanse Kinderstories vertel deur die storieman, Hinkelman die storieverteller in Cape Town, Western Cape for sale

Afrikaanse Kinderstories vertel deur die storieman,

Beskrywing
Tema: Fiction
Soort: For Children
Hierdie lekkerluister CDs verskyn saam met volkleur A4 boeke met 24 bladsye elk waaruit die kind kan saamlees soos hy na die stories luister. Die stories word vertel deur 'n storieman, Hinkelman die storieverteller, wat dit uit sy groot storieboek laat verskyn. Maar eers moet die kinders hom help om die storieboek te soek!
Daar sal 12 volumes van "Afrikaanse Kinderstories" vrygestel word, voorgelees deur Anrich Herbst, Antoinette Louw en Lorraine du Toit.
Stories in Volume 1:
1. Tokkie Tandmuis
2. Klipsop
3. Die vyftiende seuntjie
4. Ignatius Mier

>> Click here to search for more - Books in Western Cape