southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Babysiting in Cape Town, Western Cape

Labor/Moving

Beskrywing
Hallo al die mammas met babas! Ek is Zhane, 'n skolier van 14jaar oud, ek hou baie van babas en sal graag na u baba of kind wil kyk. Ek het al voorheen babysiting werk gedoen, so ek het ondervinding!!! Ek doenbabysitingoor naweke en tydens vakansies........ baba van 5maande tot 3jariges is enige tyd welkom.R20 per uur.

>> Click here to search for more - Labor/Moving in Western Cape