southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Jurgens CC660XL Karavaan oortreksel met sak te koop in Cape Town, Western Cape for sale

Trailers & Mobile homes

Hierdie oortreksel het ek nuut gekoop en gebruik om my Jurgens Classique karavaan toe te maak.Die oortreksel is aan die binnekant uitgevoer met 'n sagte(padded) materiaal en is nie net 'n stuk seil oortreksel nie.Hy kan tot karavane van 6.6 meter toemaak.Daar is openinge wat met ritsluiters werk.Teen huidige pryse gaan die oortreksels vir amper R4000.Ek het my karavaan verkoop en het nie meer nut vir die oortreksel nie.Is nog in 'n uitstekende toestand en kom in 'n drasak.Grys van kleur.

>> Click here to search for more - Trailers & Mobile homes in Western Cape